Vakantieverhuur in Richmond - NC
Vind en reserveer bijzondere accommodaties op Airbnb
Hooggewaarde vakantiewoningen in Richmond - NC
Gasten zijn het ermee eens: deze accommodaties worden hoog gewaardeerd voor hun locatie, netheid en meer.
Privékamer in Richmond - NC
Anra Rusgenot - Kamer 5
We offer comfortable accommodation for overnight and business travellers visiting our charming and historic Karoo town. Accommodation comprises of five rooms, all en-suite, which vary from cosy rooms for two to larger family units.
Ons bied gerieflike verblyf, oornag en langer, vir die vakansieganger of besigheidspersoon wat ons karaktervolle en historiese Karoo-dorp besoek. Verblyf bestaan uit vyf eenhede, almal en-suite, wat wissel van knus kamers vir twee tot groter familie-eenhede.
$38 per nacht
SUPERHOST
Privékamer in Richmond - NC
Anra Rusgenot - Kamer 2

Gastsuite in Richmond - NC
Anra Rusgenot - Die Bankbestuurder - Accommodation
Gerieflik en sentraal in die dorp, stapafstand vanaf meeste besienswaardighede. Veilige parkering in toesluit motorhuis. Kom geniet hierdie ruim selfsorg woonstel met groot leefarea, aparte slaapkamer met en-suite badkamer. Gratis WiFi.
Die Bankbestuurder-eenheid het sy oorsprong as amptelike bestuurderskantoor van die ou Volkskas Bank wat in hierdie gebou handel gedryf het. Die gebou is intussen in woonstelle omskep waarvan hierdie een die oorspronklike hoofingang gebruik.
$38 per nacht
SUPERHOST
Vakantiewoningen voor elke stijl
Kies hoeveel ruimte je nodig hebt.